Brekende Nuus
Afrikaans

President Ramaphosa sê SA gaan VN se Veiligheidsraad nader oor Israel

Die oorlog duur voort, selfs nadat die Internasionale Geregshof Vrydag beslis het Israel moet volksmoord voorkom en seker maak onskuldige Palestynse burgers is nie in die spervuur nie.

President Ramaphosa sê SA gaan VN sekuriteitsraad nader oor Israel

fotokrediet: Canva
President Ramaphosa sê SA gaan VN sekuriteitsraad nader oor Israel fotokrediet: Canva

Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom

President Cyril Ramaphosa het bevestig Suid-Afrika gaan die VN se Veiligheidsraad nader om die oorlog in Gaza stop te sit.

Die oorlog duur voort, selfs nadat die Internasionale Geregshof Vrydag beslis het Israel moet volksmoord voorkom en seker maak onskuldige Palestynse burgers is nie in die spervuur nie.

Ramaphosa het gister gesê Suid-Afrika gaan nou die VN se Veiilgheidsraad versoek om die hof se beslissing af te dwing.

Bronne: The Citizen, IOL, The Africa, Ghanamma

Lees ook: Internasionale Geregshof beveel Israel om volksmoord te voorkom