Brekende Nuus
Afrikaans

Tronk waarin Thabo Bester en Rosemary Ndlovu aangehou word deur brand beskadig

Tronk waarin Thabo Bester en Rosemary Ndlovu is beskadig deur brand

fotokrediet: Canva
Tronk waarin Thabo Bester en Rosemary Ndlovu is beskadig deur brand fotokrediet: Canva

Lees ook: Tracking Thabo Bester breek rekord vir grootste kykertal

PRETORIA. – ’n Brand het verlede week uitgebreek by die Kgosi Mampuru-tronk waarin Rosemary Ndlovu en Thabo Bester aangehou word.

Twee eenhede in die tronk se woonkwartiere vir werknemers is heeltemal beskadig terwyl vier skade het en rookskade aan die dak veroorsaak is.

Die Stad Tshwane se woordvoerder vir nooddienste, Charles Mabaso, het gesê die brand het by een van die woonkwartiere by die tronk begin.

Bronne: SA People, EWN, Jacaranda FM

Lees ook: Tracking Thabo Bester breek rekord vir grootste kykertal