Boer en bure keer vermeende veediewe vas in Middelburg
Vier mans is in Middelburg in hegtenis geneem nadat ’n boer en sy bure vermeende veediewe agternagesit het. Die polisie het vleis, beesvelle en…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
Vier mans is in Middelburg in hegtenis geneem nadat ’n boer en sy bure vermeende veediewe agternagesit het. Die polisie het vleis, beesvelle en…
The farm where Hoër Landbouskool Marlow outside Cradock is located has been partially quarantined after symptoms consistent with foot-and-mouth disease were observed in cattle.
OOS-KAAP. – Die plaas waarop Hoër Landbouskool Marlow buite Cradock geleë is, is gedeeltelik onder kwarantyn geplaas, nadat simptome by vee waargeneem is wat…
South Africa faces a warmer and drier summer in 2026 as one of the strongest El Niño events in decades develops over the Pacific…
Suid-Afrika staar 'n warmer en droër somer in 2026 in die gesig namate 'n baie sterk El Niño ontwikkel. Die SA Weerdiens waarsku oor…
The DA says the Gauteng Department of Agriculture and Rural Development must explain what happened to more than 200 000 foot-and-mouth disease vaccine doses…
GAUTENG. – Die DA sê die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling (GDARD) moet verduidelik wat geword het van meer as 200 000…
LIMPOPO. – Twee vroue is tydens ’n huisroof by ’n plaas in die Ohrigstad-omgewing oorval en vasgebind, nadat twee gewapende mans die woning binnegedring…
OOS-KAAP. – ’n Nederlandse vrou (63) is tydens ’n huisroof op ’n plaas naby Makhanda aangeval en vasgebind, nadat twee gewapende mans glo haar…
NOORDWES. – Die polisie vra die publiek se hulp om ‘n verdagte op te spoor nadat ‘n 66-jarige vrou Sondagaand tydens ‘n huisroof op…