Brekende Nuus
Afrikaans

MK-party se saak teen OVK nou in hof opgeneem

MK-Party se saak teen OVK moet nou in hof opgeneem word

fotokrediet: Canva
MK-Party se saak teen OVK moet nou in hof opgeneem word fotokrediet: Canva

Lees ook: MK-party onttrek eers saak oor verkiesingsuitslae

Die saak wat die MK-party teen die OVK probeer onttrek het, sal nou in die verkiesingshof opgeneem word.

‘n Virtuele verhoor sal op 29 Julie plaasvind na die OVK beslis het die saak moet voortgaan. Volgens die OVK word die MK-party se aantygings van bedrog en manipulasie van die verkiesingsuitslae in ‘n ernstige lig beskou.

Bronne: eNCA, IOL, TimesLIVE

Lees ook: MK-party onttrek eers saak oor verkiesingsuitslae