Brekende Nuus
Afrikaans

Gaza-dodetal byna 40 000, samesprekings oor skietstilstand duur voort

Gaza-dodetal byna 40 000, skietstilstand samesprekings steeds aan die gang

fotokrediet: Canva
Gaza-dodetal byna 40 000, skietstilstand samesprekings steeds aan die gang fotokrediet: Canva

Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders

GAZA. – Die dodetal in Gaza is nou 39 090 sedert die oorlog op 7 Oktober begin het.

Die Gaza-gesondheidsministerie het gesê altesaam 90 147 mense is in die oorlog beseer.

Benjamin Netanyahu, die Israeliese eerste minister, het gesê samesprekings oor ‘n moontlike skietstilstand is steeds aan die gang en sal Donderdag voortgesit word.

Bronne: The Jerusalem Post, The Independent, New Arab

Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders