Brekende Nuus
Afrikaans

Oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu uitgereik

Oranje vlak ses waarskuwing vir sneeu uitgereik

fotokrediet: Canva
Oranje vlak ses waarskuwing vir sneeu uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Sneeu en koue vir die naweek voorspel

KZN. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor ‘n sneeustorm wat KwaZulu-Natal die naweek gaan tref.

‘n Oranje vlak 6-waarskuwing vir sneeu is uitgereik vir dele van die Uthukela-, Harry Gwala- en uMgungundlovu-streke.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir reën en nog sneeu vir die res van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook waarskuwings vir die res van die land vir erge wind en deinings uitgereik.

Bronne: IOL, SAWS

Lees ook: Sneeu en koue vir die naweek voorspel