Brekende Nuus
Afrikaans

Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

fotokrediet: Skermgreep
Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Wees gereed vir koue, reën en sneeu die naweek

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwing vir vandag uitgereik.

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge sneeu is uitgereik vir Matatiele, Barkly-Oos, Graaff-Reinet, Cradock en Somerset-Oos.

Piet-Retief, Esholwe, Vryheid, Nongoma, Amersfoort, Standerton, Richardsbaai, Pomeroy, Ladismith en Ulundi moet met ‘n geel vlak 2-waarskuwing op hul hoede wees vir erge donderstorms.

Worcester, Ceres en Kaapstad kan na ‘n geel vlak 2-waarskuwing erge reën te wagte wees.

‘n Oranje vlak 5- en geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is uitgereik vir Stilbaai, Cape Agulhas, Knysna, Tsitsikamma, Cape Padrone en Port Alfred.

Bronne: SAWS

Lees ook: Wees gereed vir koue, reën en sneeu die naweek