Brekende Nuus

Die Horseshoe Inn Kimberley is die beste plek vir jou vergaderings en konferensies

Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou vergaderings en konferensies glad sal verloop. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Jou troue sal glad verloop by die Horseshoe Inn