Lotto uitslae vir 2 Oktober 2024
Boerpotte: Lotto: R60 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R8 miljoen Uitslae: Lotto: 05, 06, 14, 26, 37, 00. Bonus: 13. Lotto Plus 1: 13, 18, 19, 21,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,677 op Wednesday 2 October 2024.
Boerpotte: Lotto: R60 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R8 miljoen Uitslae: Lotto: 05, 06, 14, 26, 37, 00. Bonus: 13. Lotto Plus 1: 13, 18, 19, 21,…
GAUTENG. – Dumakude Mayivuke Ndlovu, Rodney Mutsharini en Maxwell Mloyi het op 18 aanklagte van belastingbedrog van ongeveer R26 m. in die hof verskyn.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, vermoedelik in haar 70’s, en ‘n tienerseun het vanoggend tydens ‘n steek-insident noodlottige beserings opgedoen. Nog ‘n vrou, vermoedelik in…
OOS-KAAP. – ‘n Pa (54) wat sy 8-jarige seun op Peddie aan ‘n paal vasgeketting en verkrag het, is tot lewenslange en nog vyf…
WES-KAAP. – Inwoners van Kaapstad word aangeraai om kliniekbesoeke van die gemak van hulle selfone af te maak. Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad,…
Energy drinks! Those colourful cans filled with fizzy excitement and a promise to transform us from sleepy sloths into hyperactive superheroes. From students pulling…
KAAPSTAD. – Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het ernstige kommer uitgespreek oor die toenemende hoeveelhede riool wat in die see rondom Kaapstad gestort word.…
Lees ook: Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra BANGKOK, THAILAND. – 20 kinders en drie onderwysers is dood na ‘n skoolbus wat…
Lees ook: Ongeveer 100 000 Libanese burgers het na Sirië gevlug – VN DJIBOUTI. – Sowat 45 mense is dood en 61 is vermis na…
LIMPOPO. – ‘n Dwelmlaboratorium is tydens ‘n operasie deur lede van georganiseerde misdaad- en blitspatrollie in die Makotse-woonbuurt in Lebowakgomo ontdek. Brig. Hlulani Mashaba…