Brekende Nuus
Afrikaans

Israeliese aanval dood ouers en 6 kinders in Gaza

Israeliese aanval dood ouers en 6 kinders in Gaza
fotokrediet: Canva
Israeliese aanval dood ouers en 6 kinders in Gaza fotokrediet: Canva

Lees ook: Ongeveer 22 mense dood na Israel wéér vlugtelingkamp aanval

GAZA. – ‘n Gesin van agt is Saterdag dood in ‘n Israeliese aanval op Gaza.

Die Israeliese aanval het ‘n huis in die Nuseirat-vlugtelingkamp getref. Die ouers en hulle ses kinders, tussen 8 en 23, is dood.

Nog sewe mense is in die aanval gewond, insluitend twee vrouens en ‘n kind wat in ‘n kritieke toestand is.

Bronne: AP News, The Washington Post, News4JAX

Lees ook: Ongeveer 22 mense dood na Israel wéér vlugtelingkamp aanval