Brekende Nuus
Uncategorised

Please Call Me-saak vandag in die hof

Please Call Me-saak vandag in die hof

fotokrediet: Canva
Please Call Me-saak vandag in die hof fotokrediet: Canva

Lees ook: Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof

Nkosana Makate en Vodacom is vandag in die Konstitusionele Hof vir die beslissing oor die Please Call Me-saak.

Makate het 16 jaar gelede ’n hofsaak teen Vodacom begin om vir sy idee betaal te word. Hy het die idee vir die Please Call Me-funksie uitgedink en is glo nooit daarvoor betaal nie.

Vodacom staan ’n besluit van die hof van appèl teen wat in Februarie beslis het dit moet Makate tussen 5% en 10% betaal van die totale inkomste wat deur Please Call Me in 18 jaar verdien is.

Bronne: TechCentral, X

Lees ook: Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof