Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof

Lees ook :

Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof
Vodacom Please Call Me-saak die week in die hof fotokrediet: Canva

Lees ook: Vodacom gaan ‘baklei’ teen beslissing in Please Call Me-saak

Die Vodacom Please Call Me-saak is die week weer in die konstitusionele hof sodat Kenneth Makate sy kant van die saak kan stel.

Makate het tydens ‘n onderhoud met Sunday Times gesê die saak maak die week klaar en die hof gaan Vodacom toelaat om teen die saak te appelleer of hulle aansoek afkeur.

Vodacom wil appelleer teen die besluit dat hulle Makate miljarde moet betaal vir die Please Call Me-idee waaraan hy in 2001 gedink het. Makate het in 2008 ‘n saak teen Vodacom begin sodat hulle hom vir sy idee moet betaal. Hy het gesê hy sal R9.7 miljard aanvaar.

Bronne: BusinessTech, IOL, My Broadband

Lees ook: Vodacom gaan ‘baklei’ teen beslissing in Please Call Me-saak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief