Brekende Nuus
Afrikaans

KZN oor donderstorms gewaarsku

Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir KZN

fotokrediet: Saws
Waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir KZN fotokrediet: Saws

Lees ook: Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir KZN uitgereik.

Die waarskuwing is geldig vir vandag en môre. Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan