Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan

Lees ook :

Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan
Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan fotokrediet: Facebook

Lees ook: Breyten Breytenbach oorlede

Sanger en akteur Bobby van Jaarsveld het vandag op sosiale media aangekondig dat hy en sy vrou van 13 jaar, Annatjie, gaan skei.

Hy het gesê hulle het saam besluit om hulle huwelik te beëindig en dat hulle drie kinders hulle prioriteit sal bly.

Bronne: Facebook

Lees ook: Breyten Breytenbach oorlede

https://www.facebook.com/100044527985911/posts/pfbid02SKo4AUCESYEsnwVfnquYvL6qUqgvX21EZDufNsU2jEJMP8ZjT9qd53WSypaYhEkHl/?app=fbl

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief