Brekende Nuus
Afrikaans

Drie, insluitend ma en eenjarige dogtertjie, in KZN doodgeskiet

Die polisie ondersoek drie moordsake.

Drie doodgeskiet in KZN, insluitend ma en eenjarige dogtertjie
Drie doodgeskiet in KZN, insluitend ma en eenjarige dogtertjie fotokrediet: Canva

Lees ook: Man skiet glo vrou dood na argument

Drie mense is Vrydag net na 21:00 in KwaMakhutha doodgeskiet.

Thabsile Myeza (26) en Lindokuhle Mywza (40) is op die toneel dood verklaar en Thabsile se dogtertjie is in die Prince Mshiyeni-hospitaal oorlede. Thabsile is glo in die kop geskiet terwyl Lindokuhle verskeie kere geskiet is.

Die polisie ondersoek drie moordsake.

Bronne: IOL, VN Explorer

Lees ook: Man skiet glo vrou dood na argument