LEES OOK: Kyk: Simon Cowell in trane met Mzansi Youth Choir se optrede by AGT
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het in ’n parlementsdebat oor die presidensie se begroting gesê dat die ANC ná 29 jaar aan bewind “nie net daarin geslaag het om die land se ekonomie te vernietig nie, maar ook ’n nuwe vorm van apartheid geskep het.”
Klik hier om die volledige artikel te lees
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: