Brekende Nuus
Afrikaans

25 organisasies hou ʼn werkswinkel om protes teen die nuwe raswet te beplan

25 organisasies hou ʼn werkswinkel om protes teen die nuwe raswet te beplan
Foto: Unsplash

LEES OOK: Ma in hegtenis na twee kinders se dood

Minstens 25 organisasies oor verskeie tradisionele grense heen kom Dinsdag, 6 Junie in Centurion bymekaar om protes teen die nuwe raswet (die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming) van die regering en sy regulasies te beplan en dit dan te belyn.

Talle van Suid-Afrika se bekendste meningsvormers gaan ook hierdie belangrike geleentheid bywoon.

Klik hier om die volledige artikel te lees