Handré Pollard, Springbok-skopmasjien, wat die Bokke in hul oorwinningsege as Wêreldrugbykampioene met sy skopskoen gelei het, se vrou Marise is swanger met hulle eerste baba.
Marise Pollard het die aankondiging op Instagram gemaak.
Baba Pollard word in April 2024 verwag.

Bron: Marise Pollard Instagram
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: