Brekende Nuus
Afrikaans

Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika

Die Oos-Kaap het die hoogste moordsyfer in 2022/23 gehad, gevolg deur KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en dan Gauteng.

Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika
Moordsyfers styg in vier provinsies in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Verdagte vir moord op ma en seun vandag eers in hof

Onlangse inligting van die Instituut vir Sekuriteitstudies het gewys die moordsyfers styg in vier provinsies meer as die ander in Suid-Afrika.

Die moordsyfers in die Oos-Kaap, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap maak 83% van die totale moordsyfer in Suid-Afrika vir 2022/23 uit.

Die Oos-Kaap het die hoogste moordsyfer in 2022/23 gehad, gevolg deur KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en dan Gauteng. Faktore wat tot die moordsyfers lei, is: korrupsie, swak polisiewerk en die oorhandiging van staatsvuurwapens aan misdadigers.

Bronne: Daily Maverick, TimesLIVE, All Africa

Lees ook: Verdagte vir moord op ma en seun vandag eers in hof