Brandstofpryse gaan daal

Lees ook :

SA’ners sug van verligting, brandstofpryse gaan weer daal
SA’ners sug van verligting, brandstofpryse gaan weer daal Foto: cars.co.za

SUID-AFRIKA. – SA’ners sug van verligting nadat die departement van energie die naweek aangekondig het die brandstofprys gaan vandeesmaand daal.

Die daling volg nadat die brandstofprys in April gestyg het en motoriste diep in hulle sakke moes delf as hulle hul motors se tenks wou volmaak.

Vanaf Dinsdag om middernag sal petrol met nege sent per liter daal, terwyl diesel met 31 sent per liter sal daal. Paraffien gaan ook met 23 sent ‘n liter goedkoper wees.

Layton Beared, woordvoerder van die Automobielvereniging (AA), sê hy hoop dat die brandstofpryse vir gebruikers oor die komende maande meer verligting sal bring.

LEES OOK: Beloning aangebied na ma en gestremde seun op plaas vermoor is

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief