A-pokke versprei in Oos-Afrika

Lees ook :

A-pokke versprei in Oos-Afrika
A-pokke versprei in Oos-Afrika fotokrediet: Canva

Lees ook: Geen a-pokke in Limpopo sê gesondheidsowerhede

Die WGO het ‘n nuwe variant van a-pokke in Oos-Afrika geïdentifiseer.

Die nuwe variant het vanaf die Republiek die Kongo na Burundi versprei, waar daar nou drie bevestigde gevalle is.

Die WGO het mense in Tanzanië, Burundi, Rwanda, Uganda en Suid-Soedan, Kenia en Somalië gewaarsku om versigtig te wees.

Bronne: Pulse, The Star, The East African

Lees ook: Geen a-pokke in Limpopo sê gesondheidsowerhede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief