Aanklagtes teen Telegram-stigter bekend

Lees ook :

Aanklagtes teen Telegram-stigter bekend gemaak
Aanklagtes teen Telegram-stigter bekend gemaak fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Stigter van Telegram in hegtenis geneem

PARYS, FRANKRYK. – Pavel Durov, die stigter van Telegram, is die naweek by die Boerget-lughawe in Frankryk in hegtenis geneem.

Owerhede in Parys beweer Telegram laat kuberkriminele en dwelmhandelaars toe om op Telegram te werk sonder om dit stop te sit.

Durov word aangekla op 12 aanklagtes, insluitend medepligtigheid aan dwelmhandel en geldwassery en om die verspreiding van kinderpornografie te vergemaklik.

Hy word ook ondersoek vir sy weiering om met die ondersoekers saam te werk.

Bronne: HyperText, Big News Network, PBS

Lees ook: Stigter van Telegram in hegtenis geneem

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief