Brekende Nuus
Afrikaans

Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik

Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik
fotokrediet: Canva
Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik fotokrediet: Canva

FILIPPYNE. – ‘n Aardbewing van 7.5 op die Richterskaal het vanoggend die suide van die Filippyne getref. Verskeie tsoenami-waarskuwings is vir die Filippyne, Indonesië en Palau uitgereik.

Lees ook: Gene Simmons van KISS tuis ná motorongeluk

Volgens die Filippynse instituut van vulkanologie en seismologie word ‘n “vernietigende tsoenami met lewensdreigende grootte golwe” verwag.

Dit het inwoners in die gebiede aanbeveel om onmiddellik na hoër gebiede te ontruim of om verder na die binneland te beweeg.

Bronne: DW – South Africa, UPI, Vietnam Plus

Lees ook: Gene Simmons van KISS tuis ná motorongeluk