Pasgebore babameisie lewend in plastieksak gevind
GAUTENG. – ‘n Pasgebore babameisie is laat Maandagaand van ‘n gewisse dood gered nadat sy lewendig in ‘n plastieksak in ‘n oop veld in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,329 op Thursday 16 July 2026.
GAUTENG. – ‘n Pasgebore babameisie is laat Maandagaand van ‘n gewisse dood gered nadat sy lewendig in ‘n plastieksak in ‘n oop veld in…
VRYSTAAT. – Die polisie het Woensdag veiligheidsessies met opkomende en kommersiële boere in Koffiefontein en Oppermansdorp gehou om samewerking te versterk en veediefstal hok…
NOORD-KAAP. – Die DA doen ‘n beroep op die ANC om ‘n raadslid van die Nama Khoi- plaaslike munisipaliteit onmiddellik te skors, nadat hy…
BALI. – Kate Rautenbach, ‘n lewensredder van die Milnerton Surf Lifesaving Club, het op 8 Julie ‘n man van verdrinking gered. Sy was met…
VSA. – Adrienne Jones-McAllister, die weduwee van Keith McAllister (61) wat verlede jaar dood is nadat hy deur die kragtige magneet van ‘n MRI-masjien…
KWAZULU-NATAL. – AO Vincent Mkhize, verbonde aan die Umlazi- sigbare polisiëringseenheid, is in die Chatsworth-landdroshof tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die dood van…
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Woensdag die eerste wenner van sy 2026 Cars4Good-kompetisie sowel as die wenner van sy Julie maandelikse trekking aangekondig. Anja…
Die Ebola-uitbreking in Sentraal-Afrika wek steeds wêreldwye kommer, maar gesondheidskenners sê die risiko dat die virus na Suid-Afrika versprei, bly tans laag. Volgens die…
UTAH, VSA. – Die Amerikaanse hof het nog nie beslis of Tyler Robinson, wat van die moord op die konserwatiewe politieke aktivis Charlie Kirk…
ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi.…