Lees ook: Seun (16) in hegtenis vir besit van vuurwapen en ammunisie
KANADA. – Die Kanadese akteur, Donald Sutherland, is in die ouderdom van 88 oorlede.
Sy seun, Kiefer Sutherland, het sy pa se dood op sosiale media aangekondig. Hy het gesê sy pa, bekend vir sy rolle in M*A*S*H en The Hunger Games, is na ‘n onbekende “lang siekte” oorlede.
Bronne: DW – South Africa, Metro, The New York Times
Lees ook: Seun (16) in hegtenis vir besit van vuurwapen en ammunisie





