Aktrise Rebel Wilson vertel sy het malaria in SA gekry

Lees ook :

Aktrise Rebel Wilson praat oor hoe sy malaria in Suid-Afrika gekry het
Aktrise Rebel Wilson praat oor hoe sy malaria in Suid-Afrika gekry het fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Publiek gewaarsku om weg te bly van robbe na geval van hondsdolheid

Die aktrise Rebel Wilson het tydens ‘n onderhoud met This Morning UK gesê sy het vir ‘n jaar in Suid-Afrika gebly.

Wilson het tydens die onderhoud gesê sy het gedink dit sou wees soos The Lion King, maar dat dit glad nie so was nie.

Sy het gesê Johannesburg was “daai tyd baie gevaarlik”. Wilson het ook vertel oor hoe sy berggeklim het en bobbejane in die berge gesien het.

Die Pitch Perfect-aktrise het gesê sy het malaria gekry en toe sy siek was, het sy gedroom sy is ‘n aktrise. Sy het gesê die droom het haar lewe verander.

@thismorning

Ever wondered how global superstar Rebel Wilson rose to stardom? After nearly losing her life in South Africa, Rebel describes the moment that changed the whole trajectory of her life.

♬ original sound – This Morning

Bronne: IOL, TikTok

Lees ook: Publiek gewaarsku om weg te bly van robbe na geval van hondsdolheid

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief