Nuusflits Uitgawe 1,563 — Monday 10 June 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,563 op Monday 10 June 2024.
KYK: Imagine Dragons se nuwe liedjie kry 4.4 m. kykslae in 2 weke na vrystelling
‘n Snit van Imagine Dragons se sesde album Loom – Nice To Meet You – handel oor uitgaan (dating). Dan Reynolds (sanger van Imagine…
Pasgeborene uit puttoilet gehaal
KWAZULU-NATAL. – ‘n Baba se liggaam is Maandagmiddag in Sudumbili aan die Noordkus uit ‘n puttoilet gehaal. Samantha Meyrick, woordvoerder van IPSS Medical Rescue…
Minstens 45 mense dood in aanval in Kongo
Lees ook: Suid-Afrikaanse soldaat dood in Kongo REPUBLIEK DIE KONGO. – Minstens 45 burgerlikes is dood na verskeie aanvalle in die Republiek die Kongo…
Wat is jou gunstelingdis om in die winter te maak?
Kry jou vleis en speserye vir jou wintersmaaltye op die iBEEF-toep sonder om jou huis te verlaat. Laai die iBEEF-toep af op die App…
Verdagte vasgetrek nadat ‘gekaapte’ voertuig gestamp is
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte (21) is tuis in hegtenis geneem, nadat hy glo Vrydag ‘n voertuig gekaap, die slagoffer (37) teen ‘n wal af…
Verdagtes wat help trek vir huisroof vasgetrek
KWADUKUZA. – Twee verdagtes, tussen 21 en 24 jaar, is Sondag vir beweerde huisroof in hegtenis geneem. Die twee het vantevore die slagoffer help…
KYK hier: ONS stel nuwe enkelsnit ‘Lag’ vry
“Ek het so ’n paar jaar gelede ’n sêding gehoor: ‘Lag is die kortste afstand tussen mense,’ en ek het heeltemal verlief geraak daarop.”…
KYK: Het jy al Spoegwolf se nuwe liedjie ‘Berge’ gehoor?
Wie is Spoegwolf? Spoegwolf is ‘n Afrikaanse rockgroep van die Paarl, gestig in 2012. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie) Chris…
Twee persone verbrand, moord ondersoek
VRYSTAAT. – Thaba Nchu-polisie het ‘n soektog begin nadat twee persone Sondag naby Ragogo-dam aangetref is waar hulle saam met ‘n voertuig aan die…