Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

Lees ook :

Alec Baldwin weer aangekla van manslag in Rust-skietery fotokrediet: Facebook

Lees ook: Aanklagtes teen Alec Baldwin laat vaar

SANTE FE, MEXICO. – Die akteur, Alec Baldwin, het onskuldig gepleit op aanklagte van onwillekeurige manslag na die skietery op die filmstelvan Rust in 2021.

Baldwin sou gister virtueel in ’n New Mexico-hof verskyn het, maar het sy reg om die klagtes in die hof te hoor laat vaar.

Hy is weer aangekla van onwillekeurige manslag na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins op die stel van Rust. Baldwin is voorheen aangekla, maar die aanklagtes teen hom is laat vaar.

As Baldwin skuldig bevind word, kan hy 18 maande tronkstraf en ’n boete van $5 000 boete opgelê word.

Bronne: The Associated Press, Citizen Digital, Euronews

Lees ook: Aanklagtes teen Alec Baldwin laat vaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief