Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Desember bekend gemaak.
Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland gaan vandag voort
Die prys van 93-oktaan petrol, sowel as 95-oktaan petrol styg met 29 sent per liter.
Die prys van 0.05%-diesel styg met 65 sent per liter en die prys van 0.005%-diesel met 82 sent per liter.
Die prys sal môre amptelik aangepas word.
Bron: Departement van minerale hulpbronne en energie





