Verskeie meteorietstortings en ‘n supermaan is in Desember te wagte.
Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend
Die superman word vir 4 en 5 Desember verwag, wanneer die maan helderder en groter sal lyk omdat dit naby aan die naaste punt van die wentelbaan om die Aarde sal wees.
Daar sal ‘n Geminid-meteorietstorting wees op 13 en 14 Desember, met meer as 100 meteoriete per uur wat gesien sal kan word.
Die Ursid-meteorietstorting word op 21 en 22 Desember verwag, met 10 meteoriete wat per uur gesien sal kan word.
Bron: Auccuweather





