ANC moet volledige kaderontplooiingsrekords aan DA oorhandig ná hofbevel

Lees ook :

ANC moet volle kaderontplooiingsrekords aan DA oorhandig na hofbevel
ANC moet volle kaderontplooiingsrekords aan DA oorhandig na hofbevel fotokrediet: Canva

Lees ook: DA doen aansoek om ANC van minagting van die hof aan te kla

JOHANNESBURG. – Die DA het hulle saak oor minagting van die hof teen die ANC en die sekretaris-generaal Fikile Mbalula gewen.

Dit volg na die DA na die Johannesburgse hooggeregshof gegaan het na hulle gesê het die ANC weerhou hulle kaderontplooiingsrekords van die party.

Die hof het bevind die ANC minag die hofbevel en het hulle 14 dae gegee om die volledige rekords aan die DA te oorhandig. Hulle is ook beveel om die DA se kostes vir die hofsaak te betaal.

Die DA het die hof se besluit verwelkom.

Bronne: EWN, SABC, IOL

Lees ook: DA doen aansoek om ANC van minagting van die hof aan te kla

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief