Nadal onttrek uit Monte Carlo-tennistoernooi
Nadal erken dit is moeilik om nie aan die kampioenskap deel te neem nie, maar hy probeer om die huidige omstandighede te aanvaar.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,496 op Thursday 4 April 2024.
Nadal erken dit is moeilik om nie aan die kampioenskap deel te neem nie, maar hy probeer om die huidige omstandighede te aanvaar.
Volgens Brendan hét hy gevoelens vir al drie vroue gehad, maar het besef sy hart moet tot 'n punt kom.
Dis nie net atlete wat met gevegte gekonfronteer word nie, maar jy ook.
Aanhangers kan hulle laat weet indien hulle in Julie ’n optrede naby hulle wil sien.
Hy sê hy weier om rond te sit met die wete dat daar kinders is wat nie potlode, boeke en skoene het om mee…
'n Professionele sokkerspeler is Woensdagaand by 'n vulstasie doodgeskiet, waarna sy voertuig gekaap is.
Die voormalige speaker is na haar verskyning in die hof op aanklagte van korrupsie en geldwassery op R50 000 borg vrygelaat.
Die liggaam van 'n vrou is Saterdag deur spelende kinders in 'n veld ontdek. 'n Verdagte is Woensdagoggend in hegtenis geneem.
'n Polisieman se seun wat 'n ongeluk gemaak en glo die dood van Patrick Jewell veroorsaak het, het na amper drie jaar in die…