Brekende Nuus
Afrikaans

Arbeidsminister Thulas Nxesi se saak uitgestel

Mdwaba se regspan was nie gereed nie en het nie die dokumente om die saak te begin ingedien nie.

Arbeidsminister Thulas Nxesi saak uitgestel

fotokrediet: Canva
Arbeidsminister Thulas Nxesi saak uitgestel fotokrediet: Canva

Lees ook: Mthunzi Mdwaba staan by sy aantygings oor R500 miljoen-omkoopskandaal

PRETORIA. – Arbeidsminister Thulas Nxesi het gesê die hoof van Thuja Capital, Mthunzi Mdwaba, het hulle saak vertraag.

Mdwaba het Nxesi, Enoch Godongwana, Blade Nzimande en Fikile Mbalula daarvan beskuldig dat hulle hom omkoopgeld gevra het vir ‘n tender vir ‘n werkskeppingsprojek.

Nxesi se saak teen Mdwaba sou gister in die hof begin het, maar die saak is nie op die hofrol geplaas nie. Mdwaba se regspan was nie gereed nie en het nie die nodige dokumente om die saak te begin ingedien nie.

Die saak is dus uitgestel.

Bronne: eNCA, SABC, ECR

Lees ook: Mthunzi Mdwaba staan by sy aantygings oor R500 miljoen-omkoopskandaal