Baba oorlede wat in warm voertuig gelos is

Lees ook :

Baba oorlede wat in warm voertuig gelos is
Baba oorlede wat in warm voertuig gelos is fotokrediet: Canva

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeer

BATON ROUGE, VSA. – ‘n Ses maande oue baba is oorlede na een van sy ouers vergeet het om hom by die dagsorg af te laai en in ‘n warm voertuig gelos het.

Die baba is Dinsdagmiddag in die voertuig gevind na die ouer besef het hulle het vergeet om hom af te laai toe hulle na werk dagsorg toe gery het.

Dit is onbekend presies hoe lank die baba in die voertuig was. ‘n Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word.

Dit was 44.4 grade Celsius toe die baba in die voertuig gelos is.

Bronne: The Independent, USA Today, ABC News

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief