Bakkiebestuurder verskyn in die hof vir strafbare manslag en roekelose bestuur ná die dood van 5 kinders op pad skooltoe

Lees ook :

Foto: Skermgreep / Twitter

LEES OOK: Ma, dogter (4) en buurman doodgeskiet

Mninikhaya Mvuli het vanoggend in die Mitchells Plain-landdroshof verskyn op vyf aanklagte van strafbare manslag en ’n aanklag van roekelose bestuur.

Klik hier om die volledige artikel te lees

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief