Brekende Nuus
Afrikaans

Beplande wateronderbrekings vanaf môre tot Donderdag in Kaapstad

Beplande wateronderbrekings vanaf môre tot Donderdag in Kaapstad

fotokrediet: Canva
Beplande wateronderbrekings vanaf môre tot Donderdag in Kaapstad fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Kaapstad se water-en-sanitasie-direktoraat sal vanaf 26 Augustus tot 28 Augustus beplande onderhoud in verskeie gebiede doen, wat tot wateronderbrekings sal lei.

Onderhoud sal gedoen word in die hoogliggende gebiede van Khayalitsha (Kuyasa, Harare, Litha Park, Ndlovini, Nkanini en Zwelitsha), deel van die sakekern, deel van Woodstock, Maitland, Mountview Estate, Hatton Estate, Belthorn, Penlyn State, Hanover Park, Athlone, Rylands, Newfields, Pinati Estate, Belthorn Estate, Penlyn Estate, Belgravia, Sun Valley en Delft.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Sowat 15 mense, insluitend joernaliste, dood in Israeliese aanval op hospitaal