Beseerde apie gered

Lees ook :

Beseerde apie gered
Beseerde apie gered fotokrediet: Facebook

Lees ook: Vermoorde man se liggaam in Rietrivier gevind

‘n Blouapie met ‘n beseerde linkeroog is van ‘n huis in Ivystraat in Southridge, KZN, gered.

Reaksie-eenheid SA (Rusa) het tot die apie se redding gekom en huisves tans die diertjie.

Bronne: Facebook

Lees ook: Vermoorde man se liggaam in Rietrivier gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief