Brekende Nuus

Bespreek die lokaal by Horseshoe Inn vir jou konferensies en vergaderings

Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou vergaderings en konferensies glad sal verloop. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.

*ADVERTENSIES

Lees ook: Jou troue verloop glad wanneer jy dit by die Horseshoe Inn Kimberley hou