Lotto uitslae vir 25 September 2024
Boerpotte: Lotto: R50 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Uitslae: Lotto: 06, 26, 39, 41, 49, 52. Bonus: 17. Lotto Plus 1: 03, 28, 35, 38,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,670 op Wednesday 25 September 2024.
Boerpotte: Lotto: R50 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Uitslae: Lotto: 06, 26, 39, 41, 49, 52. Bonus: 17. Lotto Plus 1: 03, 28, 35, 38,…
WES-KAAP. – Drie vermeende afpersers is omstreeks 14:00 tydens ‘n skietery deur die polisie in Bothasig doodgeskiet. Nog vier verdagtes is gewond en in…
WES-KAAP. – Twee oud-leerders van Hoërskool Robertson het die afgelope naweek in afsonderlike insidente hul lewens verloor, wat die gemeenskap in rou gedompel het.…
NOORDWES. – Paul Badenhorst (72) het vandag op aanklag van moord op Frederick Herman Knoetzee (66), sy verhuurder, in die Brits-landdroshof verskyn. Kol. Amanda…
Suid-Afrikaners het minder openbare vakansiedae in 2025 om na uit te sien, maar die openbare vakansiedae buite seisoen kan meer langnaweke as troos bied.…
OOS-KAAP. – Vier verdagtes is in die vroeë oggendure in ’n skietery met die polisie in Keiskammahoek noodlottig gewond, en nog een is beseer.…
At this years #Flavour there will be food demos, live entertainment, tastings and an exclusive goodie bag. Gates open at 11:00 AM, and tickets…
VRYSTAAT. – Doré du Toit (44) ‘n inwoner van George, het Vrydag tragies gesterf toe sy en haar twee dogters onderweg na Betlehem in…
MPUMALANGA. – ‘n Man (45) is Vrydagaand omstreeks 19:30 doodgeskiet nadat hy met sy voertuig langs die pad in Hlalanikahle, naby Vosman gestop het.…
Lees ook: Donald Trump glo weer teiken van sluipmoordpoging – FBI FLORIDA, VSA. – Ryan Wesley Routh (58) is formeel aangekla vir die beweerde…