Beweerde Westbury-bendeleier doodgeskiet

Lees ook :

Beweerde Westbury-bendeleier doodgeskiet
Beweerde Westbury-bendeleier doodgeskiet fotokrediet: Canva

Lees ook: Tweede verdagte in Ben Gumbi-moordsaak in hegtenis

ROODEPOORT. – Die beweerde leier van ’n Westbury-bende is vanoggend oorlede na hy verskeie kere geskiet is.

Die skietery het naby ’n winkelsentrum in 14de Laan, Roodepoort, plaasgevind. ‘n Polisiewoordvoerder het gesê die slagoffer was besig om die gimnasium te verlaat toe hy deur twee onbekende mans genader is. Hulle het die man verskeie kere geskiet en hy is op die toneel dood verklaar.

Die rede vir die skietery is onbekend en nog niemand is in hegtenis geneem nie.

Bronne: SABC, TimesLIVE, News24, X

Lees ook: Tweede verdagte in Ben Gumbi-moordsaak in hegtenis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief