Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys daal moontlik in Januarie

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op 'n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie.

fotokrediet: Canva
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op 'n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie. fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie.

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend

Die prys van 0.05%-diesel kan met 100 sent per liter daal en die prys van 0.005%-diesel met 109 sent per liter.

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 21 sent per liter daal en die prys van 93-oktaan petrol met 24 sent per liter.

Dit is nie die amptelike pryse nie, dit kan nog verander voordat dit aangepas word.

Bronne: The South African, BusinessTech, Joburg ETC

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend