Brandstofprys sal waarskynlik styg

Lees ook :

Brandstofpryse sal waarskynlik styg
Brandstofpryse sal waarskynlik styg fotokrediet: Canva

Lees ook: DBV vier vonnisoplegging van man wat hond met byl doodslaan

Motoriste word gewaarsku om voor te berei vir ’n moontlike styging in die prys van petrol en diesel.

Volgens die Sentrale Energiefonds sal daar ’n moontlike styging van meer as R1 per liter vir beide petrol en diesel wees.

Faktore wat die brandstofprys kan beïnvloed, sluit in die rand-dollar wisselkoers wat verswak het, asook die hoë internasionale prys van olie.

Bronne: eNCA, ShowMe, BusinessTech

Lees ook: DBV vier vonnisoplegging van man wat hond met byl doodslaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief