Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys volgende week.
Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember
Die prys van 93-oktaan petrol kan met 20 sent per liter styg en die prys van 95-oktaan petrol met 25 sent per liter.
Die prys van 0.05%-diesel 76 sent per liter meer kos, terwyl die prys van 0.005%-diesel met 93 sent per liter kan styg.
Die amptelike prys sal na verwagting vroeg volgende week bekend gemaak word voordat dit Woensdag aangepas word.
Bronne: eNCA, The South African, BusinessTech
Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember





