Lees ook: Onsekerheid oor brandstofprys vir November
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van petrol en diesel in November.
Petrol se prys kan met tussen 3 en 14 sent per liter styg en diesel met 14 sent per liter.
Die amptelike prys sal na verwagting teen 4 November aangekondig word en sal op 6 November aangepas word.
Bronne: BusinessTech, The Citizen, Jacaranda FM





