Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys styg waarskynlik volgende week

'n Prysstyging kan toegeskryf word aan die oorlog in Israel en Palestina, asook die Hoethi-aanvalle in die Rooi See.

Brandstofprys styg waarskynlik volgende week

fotokrediet: Canva
Brandstofprys styg waarskynlik volgende week fotokrediet: Canva

Lees ook: Brandstofprys styg na verwagting in Februarie

Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van alle brandstof.

Die AA voorspel ’n styging van 11 tot 14 sent per liter vir loodvrye petrol, terwyl diesel moontlik met tot 9 sent per liter sal styg.

‘n Prysstyging kan toegeskryf word aan die oorlog in Israel en Palestina, asook die Hoethi-aanvalle in die Rooi See.

Dit is nog moontlik dat die pryse sal verander voor dit amptelik aangepas word.

Bronne: eNCA, The Citizen, BusinessTech

Lees ook: Brandstofprys styg na verwagting in Februarie