Lees ook: Agnes Setshwantsho weer in die hof
Vroeë data dui op ‘n daling in brandstofpryse vir Januarie.
Dit is moontlik dat die petrolprys met minstens 50 sent per liter sal daal terwyl diesel moontlik met minder as R1 sal daal.
Die daling is nog nie definitief nie en sal van die wisselkoers en internasionale oliepryse afhang.
Die prys van 95-loodvrye petrol is tans R23.25 per liter terwyl 93-loodvrye petrol tans R22.79 per liter kos.
Bronne: IOL, The Africa, BusinessTech
Lees ook: Agnes Setshwantsho weer in die hof