Buitelander in hegtenis wat presidensiële inhuldiging probeer bywoon

Lees ook :

Buitelander in hegtenis wat presidensiële inhuldiging probeer bywoon
Buitelander in hegtenis wat presidensiële inhuldiging probeer bywoon fotokrediet: Canva

Lees ook: KYK: President Cyril Ramaphosa se inhuldiging het begin

PRETORIA. – ’n Buitelander is in hegtenis geneem na hy die inhuldiging van president Cyril Ramaphosa probeer bywoon het.

’n Zimbabwiese burger het met die ID van iemand wat oorlede is probeer om akkreditasie te kry om die inhuldiging by te woon.

Hy is in hegtenis geneem en aangekla van bedrog en die oortreding van die immigrasiewet.

Bronne: The Citizen, Briefly, 2OceansVibe

Lees ook: KYK: President Cyril Ramaphosa se inhuldiging het begin

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief