Caroline Grace en Heinrich Brüssow nou gesin van vyf

Lees ook :

Caroline Grace babanuus
Foto: Instagram

GEORGE. – Die Voice SA seisoen 2-deelnemer Caroline Grace Brüssow het op Instagram gedeel dat sy en haar man, voormalige Springbok Heinrich Brüssow, ‘n babaseun verwelkom het met: “Welkom Wilhelm Fredrich Brüssow”

Die egpaar het in April aangekondig dat hulle hul derde kind verwag. Hulle het ‘n paar jaar gelede na George in die Tuinroete verhuis nadat hulle dikwels vir Heinrich se rugby moes reis. Die egpaar het nog ‘n seun en ‘n dogter.

Ons wens die gesin baie geluk en voorspoed toe met die nuwe kleinding.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief