Powerball uitslae vir 16 Augustus 2024
Boerpotte: PowerBall: R46 miljoen PowerBall Plus: R8 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 09, 14, 15, 22, 36 Powerball: 01 PowerBall Plus: 04, 29, 33, 34, 38 Powerball: 13 Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,630 op Friday 16 August 2024.
Boerpotte: PowerBall: R46 miljoen PowerBall Plus: R8 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 09, 14, 15, 22, 36 Powerball: 01 PowerBall Plus: 04, 29, 33, 34, 38 Powerball: 13 Daily lotto:…
KAAPSTAD. – Die Suid-Afrikaanse regering is ingelig oor ‘n groot Maersk-vragskip, die Maersk Campton, wat ongeveer 327 ton gevaarlike afval aan boord het en…
Op Facebook het Nuusflits-lesers vinnig gedeel wat hulle graag sou wou leer of probeer. Telanie Hartslief se wens om skape te skeer, wys op…
SWITSERLAND. – Miljoenêr Dominik Gossweiler (24) leef ‘n luukselewe waarvan die meeste mense net kan droom. Hy ry ‘n Lamborghini, dra ontwerpersklere en reis…
WES-KAAP. – Nie-dodelike onlustebeheer-ammunisie en ‘n gashouerlanseerder is Maandag by Faure-polisiestasie in Eersterivier se SAP 13-bewysstukstoor gesteel. Kol. Andrè Traut sê daar is omstreeks…
GAUTENG. – Drie verdagtes is Dinsdag omstreeks 11:30 in Alberton deur die EMPD vasgetrek en op vermoedelike gesteelde items beslag gelê. Zweli Dlamini, woordvoerder…
GEORGE. – Die Voice SA seisoen 2-deelnemer Caroline Grace Brüssow het op Instagram gedeel dat sy en haar man, voormalige Springbok Heinrich Brüssow, ‘n…
Lees ook hier: https://nuusflits.com/akteurspaar-se-baba-in-januarie-verwag/ Mila Guy en Bennie Fourie, die akteurspaar wat onlangs op hul unieke manier bekendgemaak het hulle is swanger en verwag…
LOS ANGELES. – Regisseur Paul Feig beskryf die komediefilm Jackpot as “die verlore Jackie Chan-fliek,” en verwys na die beroemde Hong Kong-akteur en vegkunsmeester…
Realiteits-televisiereekse het ‘n besondere aantrekkingskrag wat baie kykers se nuuskierigheid prikkel. Wat is dit omtrent plaaslike Afrikaanse reekse soos Boer Soek ’n Vrou, Plaasjapie…