Afrikaans
Hittegolfwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik
Die Johannesburg- nood mediese diens het inwoners gewaarsku om vandeesweek tussen 11:00 en 15:00 uit die son te bly.
Die Johannesburg- nood mediese diens het inwoners gewaarsku om vandeesweek tussen 11:00 en 15:00 uit die son te bly.
’n Oranje vlak 5-waarskuwing is vir die Vrystaat, Noord-Wes, Mpumalanga en KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ook gewaarsku oor oorstromings in dié provinsies.
Reën word vir Mpumalanga en Limpopo voorspel en donderstorms kan moontlik oor die noord-oostelike dele van die Noord-Kaap voorkom.
LEES OOK: SA het die sewende hoogste vlak van georganiseerde misdaad ter wêreld Na die stygende temperature tydens ‘n hittegolf in Gauteng, die Vrystaat…
‘n Hittegolfwaarskuwing is uitgereik vir die Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en Gauteng.